Sunday, February 05, 2017

Moenie my kom Tos vertel nie


St Lucia Estuary

Mens Gemaakte Ekologiese Ramp 



Water Vlakke hoogste in lang ruk



Die eie ek ... mens mag mos niks in die dorp se nie dan word jy gekruisig. So lank die hoog heilige beskerm word. Ek is jammer niemand staan op en stap saam my die pad om verdere slagting te voorkom nie. Dus word dit nou my geveg. Wel ek het niks meer om te verloor nie. Aangesien die 'n Wêreld Erfenis gebied is kan ek in Hongkong gaan woon en nog steeds 'n mening hê. Die gesondheid en welstand van die gebied rus nie op 'n paar wanne bees se vermoeë om kak te praat nie. Ek het net soveel reg soos die volgende persoon.

St Lucia gaan gebuk onder droogte, maar die see het baie water. In 2000 was dit 'n mens gemaakte besluit om die mond toe te stoot. In 2007 was dit 'n mens gemaakte besluit om die mond toe te stoot. Die kanaal wat die Estuarium en die see verbind het in 2015 was 'n mens gemaakte kanaal en was nie volgens daai mens se voorgeskrewe bestuursplan, soos Dr Barry Clark aan ons voor gehou is in 2013, gegrou nie. Geen insette van MY kant af was aangehoor gedurende 2015 nie. Die aanloop van die ramp was voorspel. 

Deur die afsterwe van die See Lewe in die meer nou af te maak as n natuur ramp is kinderagtig en uiters onprofessioneel. As mense wat in beheer is ophou om Rekenaars Spelletjies met ons pragtige erfnis (As julle so wil ... my pragtige erfnis) te speel en bietjie meer op die strand kom sal hulle self kan sien hulle jaag kak aan en dan nie sluwe boelies huur om mense soos ek stil te maak nie.

Julle mors julle tyd en julle geld om te dink ek gaan ophou om julle aan die publiek uit te lewer. Daar is net een manier hoe die ding uitspeel. Gee die hengelaar sy reg wat hom toekom en hou op kak praat in n poging om die meer dood te maak....

Lionel Pretorius Net so in Zululand. Hluhluwe dam 19% vol. Lake St Lucia "world wetlands heritage site" vat 180 000 vierkante water en 30% vol alle selewe so te se uitgesterf. Ons bid vir oorvloed reen deur die land. Amen
Like
Reply11 minsEdited

As jy jou gewete wil sus Lionel sal jy baie meer moet bid my vriend of begin die waarheid praat. Ek is nie dom nie. Ek gaan nie weg gaan nie. Die stryd vir die werkende Estuarium gaan nie ophou nie.  Hoe langer julle met julle mens gemaakte leuens aanhou hoe verder gaan die park in anargie verval .... Dis n onvermydelike politieke uitkoms. Dit word Demokrasie genoem. Ek skryf nie die toedrag van sake en die uitkoms nie. Ek lig net die feite uit vir die mense wat voor gelieg word.


Groete

         Petrus Viviers
         0835847473

No comments:

Post a Comment